Biblioteek

Laerskool Bloemfontein - BiblioteekLeerders kry gereeld geleentheid om die skool se eie biblioteek te besoek:

  • Gr. 1-3 Maandae tydens Sportperiode
  • Gr. 4-7 Vrydae tydens Sportperiode
  • Gr. 1-7 Woensdae 13:30- 14:00

Die skool neem jaarliks deel aan die Readathon-week en hou boekuitstallings waar leerders boeke kan aankoop.

This is the suffix style for Box Light Blue. You can create this style by adding boxltblue to your module parameters Module Class Suffix. " boxltblue" *note the space before.