Finansies
Skoolfonds

- R290 per maand oor 11 maande.
- Eerste betaling onmiddellik betaalbaar wanneer skool in Januarie 2012 heropen.
- Totale skoolfonds per jaar is R3 190.
- Indien skoolfonds ten volle betaal is voor of op 29 Februarie 2012 kry ouer ‘n maand korting en betaal dus net vir 10 maande skoolfonds.
- Skoolfonds word betaal vir eerste twee kinders res van die gesin is gratis.

Busgeld
R170 per leerder per maand (oggend na skool en middag na huis) ongeag hoeveel kinders in gesin is.
- Busgeld onderhewig aan verandering enige tyd van die jaar.
(Bogenoemde agv. Styging in dieselpryse - kennis geskied skriftelik)

Skooldrag Pryse By Skool

|
Item |
Bedrag |
|
Das |
R40 |
|
Dik baadjie |
(R300 vir S,M,L) (Klein R280) (borduurwerk R15 addisioneel) |
|
Kouse |
R30 per paar |
|
Pennesakkie |
R10 |
|
Rok |
R150 |
|
Sportbroek |
R90 |
|
Sporthemp |
R90 |
|
Sportsak |
R150 en R110 |
|
Sweater |
R100 |
|
Sweetpak |
R350 |
|
Truie |
Navy koop by Ackermans of PEP (borduurwerk R15 addisioneel) |

Namiddag Studie
- R450 per kwartaal per leerder
(Kan opgedeel word as R150 per maand per leerder)
- Studie word betaal R450 per kind vir die eerste twee kinders, res van die gesin studie gratis.
