Laerskool Bloemfontein
Fisiese Adres:
Lormarinstraat
Bayswater
Vrystaat
Suid Afrika
9301
Telefoon:
051 433 1913Faks:
051 433 3067EMIs Nommer:
440 304 231Padkaart
Skoollied
Hier lê die Laerskool Bloemfontein
in die noorde van ons stad.
Hier staan ons skoolgebou en pryk
by bome blink van blad.
Ons leuse is "steeds hoër streef"
in sang en spel en werk.
In diep afhanklikheid van Hom
wat ons besiel en sterk.
In diep afhanklikheid van Hom
wat ons besiel en sterk.


