Dramagroep & Kunswedstryd

Laerskool Bloemfontein - Junior & Senior Revue

Ons leerders neem elke twee jaar deel aan die Vrystaatse Kunswedstryd. Leerders neem deel in die volgende afdelings:

  • Dramagroepe
  • Individuele Gedigte
  • Spreekkore
  • Koor
  • Instrumente
Ons leerders behaal briljante uitslae!