Junior & Senior Revue

Laerskool Bloemfontein - Junior & Senior RevueDie Junior Revuegroep bestaan uit 30 Gr. 3 seuns en dogters. Hulle tree jaarliks tydens die Revuefees in die Sand du Plessis teater op en word ook deur ander kleuterskole uitgenooi om te gaan optree. Die Senior Revuegroep bestaan uit 30 Gr. 6- en 7 seuns en dogters.

Hulle onvang Choreagrafie en tree ook tydens Kultuuraande en Revuefeeste op. Albei groepe neem gewoonlik ook aan die Rivista Revuekompetisie van Dr. Böhmer Hoërskool deel. Om deel te neem aan 'n Revuegroep doen die leerders aan die begin van elke jaar 'n sang en dans oudisie voordat die groep finaal gekies word.