Koor

Laerskool Bloemfontein - KoorMet die skool se koor word beoog om 'n liefde vir goeie musiek te kweek en sangtalent te ontwikkel. Almal wat wil koor sing word opgeneem in die Junior- of Seniorskoolkoor.

Die koor neem deel aan die kunswedstryd en tree ook jaarliks op saam met bekende sangers in die Stadsaal tydens die koorfees.