Kuns
Kunsvlytklasse word een keer per week aangebied. Daar leer die leerders om 'n entrepreneur te word. Die volgende tegnieke word aangeleer:
- Lino-drukke
- Mosaïek
- Pottebakkery
- "Craft Paint"
- Materiaalverf
- Krale
- Glasverf
- Knoop en doop
- Geskenkdose
- "Decoupage"
- "stitchery and appliqué"
- Kerse
- Kersversierings
- "Paper Maché"
En vele meer!

