Voortrekkers

Laerskool Bloemfontein - Vootrekkers

Voortrekkers is ...

  • Verbind tot 'n Christelike leefwyse
  • Toekomsgerig vir die jeug
  • Lief vir Afrikaans
  • Dinamies besig om die Afrikaner-kultuur uit te bou

 

Die Voortrekkers lei kinders op 'n praktiese manier om ...

  • 'n goeie selfbeeld te ontwikkel
  • Geestelik paraat te wees
  • Leiers in die samelewing te wees