Landloop
Die skool se landloopatlete neem op Vrydae aan die Vrystaatse Landloopsirkel byeenkomste op die UVS-bane deel. Die groep vorm ook deel van die Distrikskole Landloop waartydens leerders in hul onderskeie ouderdomsgroepe teen vyf ander skole se atlete kompeteer. Die afstande vir elke ouderdomsgroepe is soos volg:
- 0/8 – 1km
- 0/9 – 2km
- 0/11 – 3km
- 013 – 3km
- 0/15 – 3km
Die Distriksskole byeenkomste vind op vier Woensdae in Augustus plaas.

