Tennis

Laerskool Bloemontein - TennisDie tennisliga word gedurende die derde en vierde kwartaal gespeel. Die liga-spanne bestaan uit seuns en dogters. Laerskool Bloemfontein lewer gereeld spelers vir die Suid-Vrystaat span op. Leerders kan ook deur verskeie professionele afrigers in die stad afgerig word.