Laerskool Bloemfontein bied toekomstige ouers/voogde die geleentheid om die aansoek vorm direk aanlyn af te laai. Let wel dat die aansoek vorm uit twee bladsye bestaan.
Nadat die vorm voltooi is kan dit afgelewer word by Laerskool Bloemfontein se kantore (kliek hier vir adres) of per faks gestuur word na 051 433 3067.