Die skool se landloopatlete neem op Woensdae aan die distrikskole Landloopsirkel byeenkomste op verskeie bane deel. Die leerders neem in hul onderskeie ouderdomsgroepe teen vyf ander skole se atlete kompeteer. Die afstande vir elke ouderdomsgroepe is soos volg:
- 0/8 – 1km
- 0/9 – 2km
- 0/11 – 3km
- 013 – 3km
- 0/15 – 3km
Die Distriksskole byeenkomste vind op vier Woensdae in Augustus plaas.