Rugby

Laerskool Bloemfontein - RugbyRugby by Laerskool Bloemfontein is op 'n hoë standaard. Daar is twee Gr 1 spanne, drie 0/9 spanne, drie 0/11 spanne en drie 0/13 spanne wat aan die Bloemfontein A-liga deelneem. Die skool lewer talle ontwikkelingspelers vir die onderskeie Vrystaat-spanne op.

Baie van die spelers verteenwoordig ook die Vrystaat op 0/12 en 0/13 vlak. In 2006 het die skool vir die seuns 'n rugbytoer na Engeland, Ierland, Skotland en Wallis gereël. In 2011 het die 0/13 A rugbyspan na Nieu-Seeland getoer en drie van hulle wedstryde daar gewen.

Ons speel rugby by die skool om dit te geniet en om aan die seuns 'n ekstra demensie t.o.v. hulle opvoeding te bied.

Kontak Ons

Lormarinstraat, Bayswater, Vrystaat, Suid Afrika, 9301

  • Telefoon051 433 1913

  • Faks051 433 3067

  • Epos info@lsbfn.com

Search